Ontdek Verrykte Wiskunde: Die Singapoer-benadering tot Wiskunde-onderrig

In ‘n wêreld wat voortdurend verander, is die onderrig van Wiskunde van kardinale belang om ons kinders voor te berei vir ‘n snelveranderde toekoms. Met hierdie doel voor oë het ons ‘n innoverende gids genaamd “Verrykte Wiskunde” geskep.
Musiek kan help met leerderondersteuning

Kinders se natuurlike aanvoeling en liefde vir musiek kan tot voordeel in die klaskamer aangewend word om ‘n verskeidenheid van leerprosesse te ondersteun.