Woordeboeke: ‘n Onmisbare bondgenoot in die klas

In ’n wêreld waar kommunikasie en taalvaardighede hoog op die lys van sukses is, kan ’n woordeboek ’n onmisbare bondgenoot in die klaskamer wees – vir onderwysers én leerders. ’n Woordeboek behoort veel meer as ’n stowwerige boek op ’n rak te wees – dit kan die deur na ’n wêreld van woorde en betekenisse oopsluit.

Die dodelikste donuts in die heelal

Jeugromans met (GRATIS) leesgidse Die dodelikste donuts in die heelal deur Cecilia Steyn en Johann Strauss Wynand se ma is nou wel ‘n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar aaklige groen muffins vir die skool se jaarlikse koekverkoping bak! Maar Wynand maak ‘n ander […]

Teken in op ons nuusbrief