Kosblikwenke vir ’n nuwe skooljaar

“Kosblik” is ’n gevreesde woord vir ’n mamma. Nie alleen is die voorbereiding van kosblikke ’n uitdaging nie, maar ook die “terugkeer” van kosblikke vanaf die skool bly ’n groot kopseer.