Vyf groot lesse uit die VSA

Skool in VSA

Die SOS werk saam met verskeie opvoedkundige instellings, insluitend die Universiteit van Arizona, om te verseker dat ons navorsing op gelyke voet met internasionale beste praktyke is. Ons het daarom besoek (‘n opvoedkundige ekspedisie onderneem) gaan aflê by ʼn klompie skole, met die doel om verskillende onderwysbenaderings  wat in Suid-Afrika geïmplementeer kan word, in groter diepte te ondersoek.

Teken in op ons nuusbrief