Omgekeerde klaskamer – verander ou gewoontes

Om ou patrone en gewoontes te verander kan moeilik wees en dit kan ons soms terughou. Onderwysers wat tans in die beroep is, kom voor talle uitdagings te staan. Tegnologie speel ʼn groter rol as ooit en by talle skole is aanvaarding daarvan steeds traag .  Besin vir ʼn oomblik oor jou eie daaglikse praktyk […]

Goed begin is halfgewin

As ouer is dit maklik om in die strik te trap om te dink dat jou kind se bywoning in klas en die afneem van aantekeninge in klas genoeg is om akademiese sukses te waarborg. Jou kind is mos in die skool om te leer, so hoekom moet dit nog tuis ook plaasvind?

Vyf maniere waarop ʼn omgekeerde klaskamer probleme in jou klas oplos

Afrikaanse skole lewer jaar na jaar uitstekende uitslae en gegewe die hoë werksdruk, oorlaaide kurrikulum en die swaar administratiewe las waaronder onderwysers gebuk gaan, is die prestasie merkwaardig. Die omgekeerde klaskamer kan egter bydra om uitnemende onderwysers selfs nog beter te maak. Die geheim van die omgekeerde klaskamer is dat leer bestuur word deur ʼn […]

Teken in op ons nuusbrief