Pouse vir jou siel: Selfsorgwenke vir die oorweldigde onderwyser

Onderwysers verkeer dikwels onder geweldige druk om aan talle verwagtinge te voldoen. Indien hulle nie tyd vir hul eie welstand maak nie, kan hierdie spanning lei tot uitbranding en angs. Deur self-deernis te beoefen, kan onderwysers ‘n gesonde balans vind tussen hul eie behoeftes en die eise van hul beroep.

Onderwyser, jy mag ook vir jouself sorg!

Onderwysers verkeer dikwels onder geweldige druk om aan talle verwagtinge te voldoen. Indien hulle nie tyd vir hul eie welstand maak nie, kan hierdie spanning lei tot uitbranding en angs. Deur self-deernis te beoefen, kan onderwysers ‘n gesonde balans vind tussen hul eie behoeftes en die eise van hul beroep.

Geen droom is ooit te groot nie!

Waaroor mense aan die einde spyt is, is dat hulle nie hulle drome verwesenlik het nie. Hoe wil jy hê moet jou lewe lyk? Net jy kan dit verander! Voelgoed Media se EKWILEKKANEKSAL 2024 bied jou wêreldklassprekers, vraag-en-antwoord-sessies en ‘n paneelbespreking om slaggereed daar weg te stap om jou droom waar te maak! Die nommer […]

Skoolgereedheid: Is my kind gereed om die eise van groot skool te hanteer?

Annelie van Jaarsveldt en Yolandi van den Heever-Breytenbach Met vergunning van Afrikaans.com Die nuwe skooljaar is om die draai en die meeste voorskoolse leerders het reeds hulle graad 1-onderwyser ontmoet, is voorgestel aan die skoolhoof en weet waar hulle klas is. Hulle is opgewonde en kan nie wag om daardie nuwe skoolklere aan te trek en hulle […]

5 kenmerke van ‘n emosioneel intelligente onderwyser

Leerders leef toenemend in ’n tyd van verwarring! Negatiewe dinge gebeur elke dag om hulle óf met hulle… As ’n emosioneel intelligente onderwyser moet jý die verwarring in jou klaskamer sover moontlik vir hulle “uit”-balanseer! Hoe lyk ’n emosioneel intelligente onderwyser se profiel? Identifiseer en verstaan jou eie emosionele sterk- en swakpunte en die effek […]

ʼn Onderwyser is ʼn gebore “ghoeroe”

Die woord “ghoeroe” beteken vir die meeste van ons dat iemand ʼn leermeester is of iemand wat alles van ‘n bepaalde onderwerp af weet. ʼn “Ghoeroe” is egter meer as net ‘n onderwyser.

Teken in op ons nuusbrief