Onderwysers, op die plek rus!

Liewe Meneer en Juffrou, jy is moeg. Ek verstaan. Jou voete sleep en jy was sommer jou hare in die oggend met droë sjampoe, want jy het nie die krag om nog nat hare te was én droog te blaas nie. Gepraat van jou hare. Dit lê plat op jou kop en elke dag is ook net nog  ʼn slegte haardag, want tot jou hare is moeg!

Skep moed, onderwysers

Wat dalk vir jou soos ʼn gemors lyk, is deel van ʼn fyn uitgewerkte goddelike plan wat God uitwerk ten goede van elkeen wat Hom liefhet.

Onnies, rek jou rande só

Om finansieel te oorleef was nog nooit ‘n groter uitdaging as nou nie. Die koms van Covid-19 en gepaardgaande finansiële druk, het by onderwysers (nes baie ander) die behoefte aan ‘n ekstra inkomste laat ontstaan.

Teken in op ons nuusbrief