Onrealistiese verwagtings in die onderwys: Hoekom onderwysers grense moet stel

deur Erika Engelbrecht-Aldworth Onderrig word dikwels beskou as een van die mees lonende beroepe, maar agter die skerms swig baie onderwysers onder die gewig van onrealistiese verwagtings en ‘n toenemende werkslading. Vir ervare onderwysers is dit ‘n uitdaging; vir dié wat pas begin, is dit oorweldigend. Die resultaat? ‘n Beroep in krisis, gekenmerk deur uitbranding, […]