Ontmoet ons Onnieveerders: Mandi Fourie

Ons het gaan kers opsteek by van ons top Onnieveerders vir 2022 sodat ons hulle beter kan leer ken. Mandi Fourie Hoër Volkskool Heidelberg 1. Hoe lank is jy al in die Onderwys?                Ek is 13 jaar in die onderwys. 2. Watter vakke bied jy aan en vir watter grade?     Ek bied Wiskunde aan vir […]

Ontmoet ons Onnieveerders: Jeandré Boshoff

Ons het gaan kers opsteek by van ons top Onnieveerders vir 2022 sodat ons hulle beter kan leer ken. Jeandr´e Boshoff Hoërskool Stellenbosch 1. Hoe lank is jy al in die Onderwys?                Twee jaar. 2. Watter vakke bied jy aan en vir watter grade?     Ek het verlede jaar Wiskunde gegee vir Graad agt en nege. […]

Ontmoet ons Onnieveerders: Corlia Agenbag

Ons het gaan kers opsteek by van ons top Onnieveerders vir 2022 sodat ons hulle beter kan leer ken. Corlia Agenbag Hoërskool Pretoria-Noord 1. Hoe lank is jy al in die Onderwys?                32 ½ jaar. 2. Watter vakke bied jy aan en vir watter grade?     Fisiese Wetenskappe vir graad 11 en 12. 3. Wat is […]

Ontmoet ons Onnieveerders: Ansu Rossouw

Ons het gaan kers opsteek by van ons top Onnieveerders vir 2022 sodat ons hulle beter kan leer ken. Ansu Rossouw Laerskool Noord-Eind 1. Hoe lank is jy al in die Onderwys?                Ek is nou wat hulle noem ‘die ouer garde’, ‘voor 1970 gebore’ en moet ‘n sakrekenaar gebruik om uit te werk hoeveel jaar […]

Ontmoet ons Onnieveerders: Amori Weyer

Ons het gaan kers opsteek by van ons top Onnieveerders vir 2022 sodat ons hulle beter kan leer ken. Amori Weyer Laerskool Rustenburg 1. Hoe lank is jy al in die Onderwys?                Ek is al so plus minus 9 jaar in die onderwys. Ek het al groener weivelde gaan soek en was vir ‘n rukkie […]

Ontmoet ons Onnieveerders: Anéll Badenhorst

Ons het gaan kers opsteek by van ons top Onnieveerders vir 2022 sodat ons hulle beter kan leer ken. Anéll Badenhorst Laerskool Wierdapark 1. Hoe lank is jy al in die Onderwys?                Byna 20 jaar (8 jaar daarvan by Tina Cowley leessentrum gehad dus sou dan 28 jaar gewees het.) 2. Watter vakke bied jy […]

Teken in op ons nuusbrief