Ons en die onderwys – 4 Julie 2021

Johan van Lill praat met Mariesa Candiotes, ‘n onderwyskundige by die Skoleondersteuningsentrum en Hildegard Brummer, ‘n dosent by die Wolkskool, oor hoe onderwysers dissipline in aanlynsituasies moet handhaaf.

Ons en die onderwys – 27 Junie 2021

Johan van Lill kyk na die ontwikkeling van leerders wat nie tou opgooi wanneer hulle sukkel om iets baas te raak nie. Sy gaste is Johan Koekemoer, hoof van die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers en Marezelda Combrinck, ‘n ontwikkelingskenner en onderwyskundige.

Ons en die onderwys – 16 Mei 2021

Johan van Lill praat met Mariesa Candiotes, ‘n onderwyskundige by die Skole Ondersteuningsentrum en Marne Pedro, ‘n onderwyser, oor hoe om kreatiewe angs in die klaskamer te hanteer en hoe om nuuskierigheid by leerders te bevorder.

Teken in op ons nuusbrief