Die VAW vier Pi-dag!

Pi is ’n universele Wiskunde-konstante, wat onder meer gebruik word om die omtrek van ’n sirkel te meet. Die afgeronde waarde van Pi is altyd 3,142 maar Pi se desimale is oneindig. Ter viering van Pi-dag op 14 Maart, het die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) ’n kompetisie gehou om te kyk watter leerder die […]