GDO probeer deur dreigbriewe kapasiteit skep

“Die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) probeer deur dreigbriewe plek skep in skole wat nie bestaan nie en oor die afgelope 20 jaar nié deur die regering gebou is nie,” sê Melanie Buys, hoof van Ontwikkeling by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS).

Teken in op ons nuusbrief