Legkaartbou in die kleuterfase: Meer as net pret

Deur Marietjie Havenga, Skoleondersteuningsentrum: Onderwysspesialis     Wanneer ’n kind voor ’n legkaart sit en vol konsentrasie probeer uitwerk waar elke stukkie pas, gebeur daar iets wonderliks – nie net op die tafel nie, maar in hul koppe. Wat vir ons na net ‘n prettige aktiwiteit lyk, is in werklikheid diep denke en breinontwikkeling wat […]

Teken in op ons nuusbrief