Is jy ’n fluitjieblaser of ’n rasieleier?

Deur Marietjie Havenga Onderwysspesialis: SOS Stel jou voor: Dis ’n Maandagoggend, en jy staan voor jou klas. In jou een hand hou jy ’n fluitjie, en in die ander ’n drom vol moontlikhede (en dalk ook ’n koppie koffie—want kom ons wees eerlik, dis Maandag). Nou het jy ’n keuse: Jy kan óf die […]