Dr. Japie van Zyl (1957 – 2020)

Alhoewel ek nie alles van hom geweet het nie, het ek gereeld in die skoolsaal aan leerders na hom as voorbeeld verwys as iemand wat groot gedroom het en hoë hoogtes bereik het – al kom jy vanaf ‘n klein plattelandse dorpie.
Alles oor Angela Harris, die Robotika-fundi uit Amerika.

Die SOS bied in Julie en Augustus twee Robotika-seminare vir onderwysers in Gauteng en die Wes-Kaap aan. Angela Harris, ’n Amerikaanse kenner van Robotika in skole, sal onderwysers tydens ons seminare toespreek. Met die oog hierop, het ons meer gaan uitvind oor Angela en haar liefde vir robotte en die onderwys. Angela hou die afgelope […]
Robotika en geïntegreerde leer – Die moontlikhede is leg(i)o!

President Cyril Ramaphosa het tydens sy staatsrede in Junie aangekondig dat die departement van basiese onderwys reeds begin het om ’n kurrikulum saam te stel vir die nuwe data-analise- en koderingvakke vir laerskole. Die SOS ondersteun die implementering van kodering in skole, want Robotika bied uitsonderlike leergeleenthede vir ontwikkeling van ’n verskeidenheid vaardighede wat die werkplek in die […]