Alles oor Angela Harris, die Robotika-fundi uit Amerika.

Die SOS bied in Julie en Augustus twee Robotika-seminare vir onderwysers in Gauteng en die Wes-Kaap aan. Angela Harris, ’n Amerikaanse kenner van Robotika in skole, sal onderwysers tydens ons seminare toespreek. Met die oog hierop, het ons meer gaan uitvind oor Angela en haar liefde vir robotte en die onderwys. Angela hou die afgelope […]

Teken in op ons nuusbrief