Stoele wat stories vertel 🪑

deur Melanie Kroukamp Onderwysspesialis: Robotika/Kodering en KI Ek het al gesien hoe ’n eenvoudige skuif van ’n stoel die wêreld kan verander. Nee, regtig. Juffrou Lerina se Graad 5’s sit gewoonlik in netjiese rye. Net die volgende dag skuif sy hulle in groepies. Die energie was dadelik anders — van afwesig na aktief; minder doelloos, […]