Omgekeerde klaskamer – verander ou gewoontes

Om ou patrone en gewoontes te verander kan moeilik wees en dit kan ons soms terughou. Onderwysers wat tans in die beroep is, kom voor talle uitdagings te staan. Tegnologie speel ʼn groter rol as ooit en by talle skole is aanvaarding daarvan steeds traag . Besin vir ʼn oomblik oor jou eie daaglikse praktyk […]