Gids vir selfstandige fondsbestuur vir skoolgemeenskappe

Ons môre word bepaal deur wat ons vandag doen Flip Buys Gemeenskappe onderskat dikwels die krag wat hulle in ’n demokrasie kan uitoefen. Ouers by skole verteenwoordig só ’n gemeenskap. Die Suid-Afrikaanse statutêre omgewing verleen heelwat magte aan ouers, maar soms neem ouers nie daardie regte op nie. So het baie openbare skole staatskole geword […]