Die toekoms van Afrikaanse skole in Suid-Afrika: Selfstandigheid en volhoubaarheid

Die voorgestelde wysigingswetsontwerp oor onderwyswette (BELA) het egter die potensiaal om meer beheer oor skole te sentraliseer. As hierdie wet in sy huidige vorm aanvaar word, kan dit beteken dat skole weer na ʼn staatsbeheerde model beweeg.