Skooldrag bevorder kultuuroordrag en kán bekostigbaar wees!

Ten spyte van voortdurende bekommernisse oor die hoë kostes van skooldrag, soos deur die riglyne van die Kompetisiekommissie aangedui, bly dit noodsaaklik om die belangrike rol van skooldrag in die bevordering van kultuuroordrag in skole te erken.