Skoolkwintiele: Wat beteken dit?

Potchefstroom Gimnasium in Noordwes het onlangs weer die toekenning gekry vir die beste kwintiel 4 skool in die land. Dit is geen klein prestasie vir ’n skool nie en span die kroon op deurlopende toewyding, kundigheid en goeie bestuur van die skool. Maar wat beteken skoolkwintiele? Volgens die Nasionale Norme en Standaarde vir Skoolbefondsing, word […]

Teken in op ons nuusbrief