Die Gautengse departement van onderwys versuim sy plig teenoor skole wat skoolgeld hef
Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) doen ‘n beroep op die Gautengse departement van onderwys om openbare skole behoorlik te vergoed vir miljoene rande se skoolfonds wat jaarliks kwytgeskeld word. Die SOS verwelkom die Wes-Kaapse departement van onderwys se aangekondig gister dat hulle R55 miljoen begroot het om openbare skole te vergoed vir skoolgeld wat die afgelope jaar […]