Ervare skoolhoofde bestuur hul tyd meer effektief

Skoolhoofde aan Afrikaanse skole bestee die meeste van hul tyd aan administrasie, buitemuurse aktiwiteite en dissiplinering van leerlinge. Dit wil egter voorkom of hoofde met meer as 15 jaar ervaring hul tyd meer effektief bestee as hul minder ervare kollegas. Dít is etlike van die bevindings wat gemaak is na aanleiding van navorsing wat die […]

Teken in op ons nuusbrief