Voer jou brein vir ’n gesonde skoolrapport

Jou brein is die gulsigste deel van jou liggaam en moet gedurig gevoer word. Jou brein gebruik 20% van al die glukose, 35% van alle vitamiene en minerale, 40% van alle water en die helfte van vette wat jou liggaam opneem. Daarom is dit belangrik om reg te eet. Hier is die top-tien kossoorte wat […]