Ek moet my kind besig hou…wat nou?

Daar is min geleenthede soos dié in ons alledaagse, gejaagde lewens. Werkende ouers sien soms hulle kinders vir net twee of drie ure per dag. Dit is die ideale tyd om gesinsbande te bou.
Hoe om dissipline toe te pas hierdie vakansie – Deel 1

Dis weer skoolvakansie; die tyd van die jaar wat baie ouers raadop is met ’n ongehoorsame jongspan. Dr. Danie Brink, hoof van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), gee ’n paar wenke wat ouers kan help om hierdie vakansie die oorhand te behou: Ouers is soms geneig om, veral in vakansies, hul besluite en aktiwiteite rondom die kleinspan […]