Van kakofonie tot harmonie: Lesse uit die organiseerder se hoek

Jana Tereblanche Om ’n kongres met ongeveer 50 sprekers, verskeie uitstallers en honderde kongresgangers te reël, is ’n bietjie soos om ’n groot koor te dirigeer: almal het dieselfde einddoel, maar nie almal kom op dieselfde noot in nie. Van die eerste e-pos af begin die dans: onthou om te registreer en te betaal, bevestig […]

Verlig jou skool se sportveld met Afrison se Industriële LED Stadionligte!

Is jou sportveld gereed vir sy aand-debuut? Stel jou voor: Jou skool se span draf op, die skare is aan die juig, die atmosfeer is elektries… Elke oomblik, elke beweging, elke wen-doel word helder vasgevang onder kragtige ligte wat niks wegsteek nie. Afrison se Industriële Stadionlig is nie net nog ’n lig nie – dit […]