Sewe planne om die sewe maer jare te oorleef – Dr. Danie Brink gee raad.

Alle aanduidings is daar dat ons in Suid-Afrika sewe maer jare in die gesig staar. Al voel dit soms of ons pas sewe maer jare oorleef het, vermoed ek nog sewe maerder jare is op pad. Ek glo dis moontlik om nie net hierdie maer jare te oorleef nie, maar om dalk selfs as gesinne […]