Huiswerk? Miskien kyk ons verkeerd daarna

Dr. Leandie Bräsler   Min onderwerpe ontlok soveel frustrasie in ouerhuise as huiswerk. Ná ’n lang skooldag, sport en ander verpligtinge, voel dit dikwels onnodig dat kinders steeds met boeke en werkkaarte moet sit. Baie ouers vra tereg: Moet huiswerk régtig nog soos tradisionele skoolwerk lyk? Herbedink die idee van huiswerk Tradisioneel verstaan ons huiswerk […]