Toegerus vir die toekoms – UNESCO-verslag oor tegnologie in die onderwys

Die 2023 Global Education Monitoring (GEM)-verslag getiteld “Technology in Education: A Tool on Whose Terms?”, 17 Oktober 2023 in Suid-Afrika bekendgestel.
Omgekeerde klaskamer – verander ou gewoontes

Om ou patrone en gewoontes te verander kan moeilik wees en dit kan ons soms terughou. Onderwysers wat tans in die beroep is, kom voor talle uitdagings te staan. Tegnologie speel ʼn groter rol as ooit en by talle skole is aanvaarding daarvan steeds traag . Besin vir ʼn oomblik oor jou eie daaglikse praktyk […]
Hoe berei ons kleuters voor vir ’n nuwe wêreld?

Hoe berei ons ons kleuters voor vir ʼn vinnige veranderende wêreld wat vir ons as volwassenes moeilik is om aanvaar of selfs te begryp? Die verandering is onvermydelik, ongeag of ons saamstem of daarteen skop.
Uitnemende skole dink anders oor tegnologie

‘n Uitnemende skool gebruik tegnologie as ‘n versneller van momentum, eerder as die skepper daarvan.
Ek moet my kind besig hou…wat nou?

Daar is min geleenthede soos dié in ons alledaagse, gejaagde lewens. Werkende ouers sien soms hulle kinders vir net twee of drie ure per dag. Dit is die ideale tyd om gesinsbande te bou.
Leerders en onderwysers opgewonde oor Die Wolkskool!

Onderwysers en leerders wat reeds Wolkskool gebruik, kan nie uitgepraat raak daaroor nie! Wolkskool, ’n inisiatief van die Skoleondersteuningsentrum, is ’n digitale platform waar leerders aanlyn-videolesse kan kyk oor kurrikulum-inhoud. Die videos word aangebied deur van die land se top vakspesialiste. Leerders kan boonop hul kennis toets deur werkkaarte aanlyn te voltooi en oombliklike terugvoer […]