My kind wil nie gesonde kos eet nie…

Die waarde van goeie voeding word dikwels onderskat. Ons weet dat kinders (en volwassenes) gesonde kos nodig het vir optimale konsentrasie, energie, groei en ʼn gesonde liggaam. Hoe gemaak as jou kind sy neus optrek vir gesonde kos?