Maak leer ‘n persoonlike reis met die hulp van Differensiasie

Differensiasie is ʼn onderrigbenadering waarbinne die onderwyser die leerinhoud, proses en omgewing aanpas volgens die unieke behoeftes van elke leerder in die klaskamer.
Skoolleierskap wat ‘n blink toekoms verseker

Deur Celeste Labuschagne Onderwysspesialist: Wetenskap en Robotika Tradisionele skoolleierskap, veral in Suid-Afrika se openbare skole, is nog altyd baie burokraties. Volgens tradisie het ‘n skool ’n hoof wat saam met die skoolbestuur die septer swaai en die onderwysers moet reëls en beleide nakom sonder om vrae te vra. Streng voorskrifte word vanaf departementele amptenare afgewentel […]