Voorgestelde toelatingsbeleid: Hiérs wat skole moet weet

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het die voorgestelde nasionale toelatingsbeleid vir gewone openbare skole in Maart vir kommentaar gepubliseer. Indien die beleid aanvaar word, sal dit verreikende gevolge inhou vir die manier waarop skole hul eie toelatings- en taalbeleid mag bepaal.
Administrasie van toelatings tot Gautengse skole: Wat is skole se regte met betrekking tot taalbeleid?

Weens onsekerhede wat bestaan rondom die nuwe administrasieproses vir toelatings van Graad 1 -en Graad 8-leerders vir 2020 en meer spesifiek die rol van ‘n skool se taalbeleid soos bepaal deur beheerliggame van skole, het die SOS dit nodig geag om die volgende onder skole se aandag te bring ter wille van groter duidelikheid: Die […]