Vakansiepret vir die hele gesin

Die hedendaagse werklewe vereis baie van ouers se tyd en energie. Na ‘n lang werksdag is hulle dikwels oorweldig deur die dag se gebeure, maar dit is juis dán wanneer kinders hul ouers inwag om hulle emosionele emmertjies vol te maak en kwaliteit tyd saam te spandeer.
Is ’n behoorlike handskrif nog relevant in die tegnologiese era?

Handskrif is ’n baie belangrike vaardigheid in die grondslagfase en verdien sy plek in die kurrikulum.
Maak jou kind lief vir lees

Die grendeltyd is die ideale tyd om jou kind lief te maak vir lees. Die Skoleondersteuningsentrum (SOS), wys jou hoe. ’n Liefde vir lees kan meebring dat jou kind “‘n duisend lewens leef voordat hy sterf”…wat maar eintlik beteken dat lees ’n kind se verbeeldingswêreld stimuleer en hom die geleentheid gee om enigiets oor alles […]
Dissipline tydens die vakansie – hoe en wanneer om te straf

Uit beginsel moet ouers verwag dat kinders gehoorsaam sal wees wanneer ouers die eerste keer ’n opdrag gee. Hiermee bedoel ons nie om ’n militaristiese omgewing te skep nie, maar dat ouers nie aanhoudend sal kerm en dreig voor hulle optree nie. Wanneer kinders dan nie gehoorsaam is na die eerste opdrag nie, moet straf […]