Gesin “kop-in-die-wolke”oor prys

Jacques du Toit, ʼn onderwyser aan die Hoërskool Zwartkop in Centurion, is dankbaar vir kompetisies wat veral behoeftige kinders ʼn kans in die lewe kan gee.