Die implikasies van die verkiesing op die BELA-wetgewing en Afrikaanse onderwys

Die onlangse verkiesing, waarin die ANC sy meerderheid verloor het, skep ‘n unieke geleentheid vir Afrikaanse instellings en skole om meer inspraak by hul skoolgemeenskappe te hê.
Floreer in uitdagende tye – SOS-kongres ondersoek antwoorde vir onderwysuitdagings

Die onverwagse uitkoms van die nasionale verkiesing wat in Mei gehou is, het veroorsaak dat een van die hoofonderwerpe van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Nasionale Kongres verskuif het van “Die implikasies van die BELA-wetgewing op skole” na “Die implikasies van die verkiesing op die BELA-wetgewing en Afrikaanse onderwys.”
Die belangrikheid van beheerliggame en deelname aan die beheerliggaamverkiesingsproses

Die belangrikheid van ’n beheerliggaam wat die kinders se belange op die hart dra, kan nie oorbeklemtoon word nie.