Leerders en onderwysers opgewonde oor Die Wolkskool!

Onderwysers en leerders wat reeds Wolkskool gebruik, kan nie uitgepraat raak daaroor nie! Wolkskool, ’n inisiatief van die Skoleondersteuningsentrum, is ’n digitale platform waar leerders aanlyn-videolesse kan kyk oor kurrikulum-inhoud. Die videos word aangebied deur van die land se top vakspesialiste. Leerders kan boonop hul kennis toets deur werkkaarte aanlyn te voltooi en oombliklike terugvoer […]

Teken in op ons nuusbrief