Ontgin die volle potensiaal van ’n oppervlakkige spiraalkurrikulum

deur Quinton Meades SOS-Vakspesialis: Fisiese Wetenskappe Die Suid-Afrikaanse KABV vir Natuurwetenskappe (graad 4–9) volg ‘n spiraalbenadering waar onderwerpe jaarliks herhaal word. Hoewel die teorie agter hierdie benadering is dat elke herhaling dieper insig en begrip moet bied, ervaar onderwysers dikwels dat dit eerder herhaling sonder werklike verdieping is. Inhoud soos fotosintese, elektrisiteit en eienskappe van […]