Die twee gesigte van Wiskunde: Kies jy moed of vrees?

deur Maryke Bellingan Onderwysspesialis: SOS Wiskunde – daardie vak wat óf jou kop laat sing van opwinding, óf jou maag laat draai van vrees. Het jy al ooit gewonder waarom sommige kinders Wiskunde vrees, terwyl ander daarvan hou? Is dit die getalle self wat jou bang maak, of dalk die stem wat vir jou fluister […]
Pi: Die getal wat Wiskunde ‘n fees maak!

deur Hildegard Brummer Onderwysspesialis: SOS Toe ek klein was, het ek gedink pi is iets wat jy as nagereg eet. As tiener het ek uitgevind dis daardie ding wat jy laatnag by ‘n vulstasie koop as jy lus is vir voedselvergiftiging. Dit was eers toe ek in die klas begin aandag gee het, dat […]
Wiskunde-onderrig in Suid-Afrika: Ons leerders verdien beter

Die onlangse verkiesing, waarin die ANC sy meerderheid verloor het, skep ‘n unieke geleentheid vir Afrikaanse instellings en skole om meer inspraak by hul skoolgemeenskappe te hê.
Wiskunde: Die sleutel tot professionele sukses en persoonlike groei

Wiskunde, wat dikwels beskou word as ‘n uitdagende vak, hou ‘n ongekende potensiaal wat veel wyer strek as die grense van sy formules en vergelykings.
Maak Wiskunde pret vir laerskoolleerders

Laerskoolwiskunde gaan nie net oor die aanleer van wiskundige konsepte nie; dit gaan oor die ontwikkeling van ‘n liefde vir die vak.
Bou die fondasie vir toekomstige briljantheid in Wiskunde

Onderwysers speel ‘n deurslaggewende rol om die grondslag vir wiskundige begrip te lê. Beklemtoon konseptuele begrip bo memorisering. Gebruik praktiese aktiwiteite, konkrete apparaat, speletjies en werklike voorbeelde om wiskundige konsepte lewendig te maak.
Vyf maniere om Vasbyt te kweek

Johan Koekemoer Hoof van Onderrig en Leer: SOS Angela Duckworth het in 2016 ’n boek getitel “Grit: The Power of Passion and Perseverance” bekendgestel waarin sy Grit identifiseer as die sleutelfaktor tot langtermynsukses. Angela definieer Grit as ’n kombinasie van deursettingsvermoë en passie vir langtermyndoelwitte. Die definisie, vanuit ’n sielkundige oogpunt, het twee komponente: Ons […]
Die effektiewe Wiskunde-klaskamer

Onderwysers en veral Wiskunde-onderwysers is krities op hulself en is altyd op soek na beter of ander maniere om kennis oor te dra.
Leerders en onderwysers opgewonde oor Die Wolkskool!

Onderwysers en leerders wat reeds Wolkskool gebruik, kan nie uitgepraat raak daaroor nie! Wolkskool, ’n inisiatief van die Skoleondersteuningsentrum, is ’n digitale platform waar leerders aanlyn-videolesse kan kyk oor kurrikulum-inhoud. Die videos word aangebied deur van die land se top vakspesialiste. Leerders kan boonop hul kennis toets deur werkkaarte aanlyn te voltooi en oombliklike terugvoer […]
Verseker só goeie punte tydens die eksamen

Die Rekord -en Eindeksamen is weer om die draai! Vakkenners van die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het met ons gedeel waarom dit belangrik is om ou vraestelle uit te werk en ekstra hulpbronne te gebruik voor ’n groot eksamen, ten einde te verseker dat jy die uitslae kry wat jy begeer. Werk ou vraestelle uit Johan Koekemoer, […]