Goed begin is halfgewin

As ouer is dit maklik om in die strik te trap om te dink dat jou kind se bywoning in klas en die afneem van aantekeninge in klas genoeg is om akademiese sukses te waarborg. Jou kind is mos in die skool om te leer, so hoekom moet dit nog tuis ook plaasvind?

Slaan eksamenkoors hok!

Die rekordeksamen het aangebreek en matrikulante landwyd skuif agter hul boeke in om die laaste voorbereiding vir hulle matriekeindeksamen te doen.

Uitstekende voorbereiding vir die rekordeksamen

deur Hendrik de Kock Wolkskooldosent: Assessering Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) bied vanjaar weer ons voorbereidingseksamen om matrikulante te help om voor te berei vir die Wiskunde-rekordeksamen. Die hele doel van die voorbereidingseksamen is om aan leerders ‘n geleentheid te gee om eerstens bemeestering van die kurrikulum te demonstreer (dus assessering van leer). Dit skep ook […]

Die Covid-19 eksperiment

“Ek gee vervolgens ‘n oorsig van my belewenis van die gebeure op onderriggebied tydens inperking, in die vorm van ‘n wetenskaplike verslag – ons is mos nou deel van die eksperiment! Sit agteroor en beleef dit saam met my, die slotsom mag u dalk net verras!”
– Celeste Labuschagne

Teken in op ons nuusbrief