fbpx

Sol-Tech Tegniese Seminaar

Eerste Tegniese Seminaar

Aangebied deur Sol-Tech in samewerking met die SOS

Vir onderwysers van tegniese vakke en IGO

Spreker: Higgs Venter

Datum: Maandag 28 Oktober 2019
Tyd: 14:15 – 16:45
Plek: Sol-Tech Maliestraat 1662, Pretoria-Wes

Koste: Gratis

Navrae: admin@skole.co.za

Tel: 012 612 0234

SolTech2

Registrasie vir Tegniese Seminaar

Sluit vandag aan by 'n vakvereniging!