Vakante pos: Tydelike Wiskunde-pos

Hoërskool Centurion het’n betrekking vir ‘n energieke onderwyser met die toepaslike kwalifikasies:

Pos 1
Wiskunde: Graad 8
Tegniese Wiskunde: Graad 11

Vereisters:
Aansoekbrief en Curriculum Vitae
Gewaarmerkte afskrifte van ID-dokumente en bewys van SACE-registrasie

Diensaanvaarding: 1 Augustus 20202 tot 30 November 2020

Stuur asseblief u CV na [email protected] met die verwysing Aansoek vir Tydelike Wiskunde-pos in die e-posbenaming (subject).

106269359 2725852547519045 129632089028395795 o
Neem asseblief kennis die sperdatum is verleng

Tags


Lees meer...

Gesels met ons