VAW se opleiding in Mei 2020

Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) in samewerking met die AON bring binnekort hoë-gehalte aanlyn professionele ontwikkeling na ALLE Afrikaanssprekende onderwysers

Die AON befonds die lidmaatskap van die eerste 250 nie-lid onderwysers wat vir opleiding registreer. Spring dus vinnig. Daar is slegs 3000 virtuele sitplekke beskikbaar!

Gaan kyk ook na ons Webinare vir almal asook vir Grondslagfase-onderwysers.

28 Mei 2020 om 13:00 - 14:00

GeoGebra saam met Steve Phelps

 (Van toepassing op Graad 4-12 - alle vakgebiede)