

Die Wolkskool is ’n wêreldklas aanlyn leerplatform met meer as 16 000 videolesse, werkkaarte en assesserings in 8 laerskool- en 16 hoërskoolvakke. Die platform maak van die nuutste tegnologie gebruik vir die beste aanlyn leerervaring in Afrikaans!
Voorbeeldles uit Wiskunde
Voorbeeldvraag uit Wiskunde vir Graad 6