Verenigings

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) spog tans met 12 verenigings.

Visie

Die visie van die Opleidingsafdeling van die SOS is om die beste gehalte opleiding en hulpbronne vir Afrikaanse onderwysers in Suid-Afrika te bied en sodoende Afrikaanse onderrig van wêreldgehalte te behou en te verseker.

Missie

Om deur middel van vakverenigings goeie gehalte hulpbronne aan lede te verskaf, tesame met goeie gehalte opleiding tydens ontbyte, middagseminare, eendagseminare en kongresse. Tydens die Covid-inperking bied die vakverenigings GRATIS hoë-gehalte webinare aan waarvoor onderwysers kan SACE-punte verdien.

Sluit aan by 'n SOS-vereniging

Elke vereniging bied unieke voordele soos werkkaarte, toetse en eksamenvraestelle met nasienriglyne en word aan lede beskikbaar gestel deur die onderwysportaal (onderwysers.co.za).

Afrikaanse Grondslagfasevereniging (AGV)

Grondslagfase: Graad R tot 3


E-pos: [email protected]

Afrikaanse Handelsvakvereniging (AHV)

Rekeningkunde, Besigheidstudies en Ekonomie: Graad 8 – 12


E-pos: [email protected]

Algemene Onderwysvereniging (AOV)

Algemene vereniging vir alle ander personeellede

E-pos: [email protected]

Dr. Japie van Zyl-robotikavereniging (JAPIE)

Robotika en Kodering


E-pos: [email protected]

Leierskapsvereniging (LV)

Skoolhoofde, adjunkhoofde en departementshoofde


E-pos: [email protected]

Tegniese Vakke-vereniging (TV)

IGO, Meganiese, Elektriese en Siviele Tegnologie


E-pos: [email protected]

Genootskap vir regte Afrikaanse Taalonderwysers (GeRAT)

Afrikaans Huistaal: Graad 4 – 12

Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 4 – 12


E-pos: [email protected]

Rassie Erasmus-sportvereniging (SPORT)

Sportafrigters en -organiseerders


E-pos: [email protected]

Vereniging vir Afrikaanse Wiskundeonderwysers (VAW)

Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid en Tegniese Wiskunde: Graad 4 – 12


E-pos: [email protected]

Kleuterskoolvereniging (KV)

Kleuterskoolbestuur en -personeel


E-pos: [email protected]

Sosiale Wetenskappe-vereniging (SW)

Geskiedenis en Geografie


E-pos: [email protected]

Wetenskaponderwysersvereniging (WETO)

Natuurwetenskappe, Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe: Graad 4 – 12


E-pos: [email protected]

Gesels met ons

>