fbpx

Verslag aangaande besigheidstudies-uitslae 2018

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het Woensdag, 23 Januarie, ’n brief aan die Departement van Basiese Onderwys gestuur wat al die klagtes vanaf onderwysers vervat, met betrekking tot die Besigheidstudies uitslae vir die 2018-matriekeksamen.

Die departement het ontvangs van die brief erken. Laai die volledige skrywe aan die departement hier af.

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skole-ondersteuningsentrum.