SOS-verslag: Munisipale uitgawes by Afrikaanse skole
Navorsing wat die Skoleondersteuningsentrum (SOS) onderneem het, wys dat skole onder geweldige finansiële druk geplaas word weens die koste van water en elektrisiteit, wat jaarliks vinniger as inflasiestyg. Hierdie druk het ’n direkte gevolg op die jaarlikse styging in skoolfonds.
Vir 'n meer volledige prentjie laai die 2019-verslag hier af.