fbpx

Opleiding vir wêreldklas-onderwysers

SOS-middagseminaar: Warmbad - 27 Augustus 2019

Plaas jou loopbaan in 'n nuwe wentelbaan!

Die SOS bied op 27 Augustus 2019 'n middagseminaar vir Hoër- en Laerskool onderwysers by Hoërskool Warmbad aan. Die opleiding word gelei deur vakspesialiste met jarelange onderwysondervinding waarby elke onderwyser sal baatvind.

Hierdie opleidingsgeleentheid bestaan uit 8 sessies vir Wiskunde (Graad 4 -12),  Afrikaans Huistaal (Graad 4 - 12) en Grondslagfase (Graad R - 3).

Koste beloop R250 per onderwyser, maar is GRATIS vir vakvereniging-lede. Stuur bewys van betaling na admin@skole.co.za

Bankbesonderhede:

Skoleondersteuningsentrum (SOS)

FNB

Rekeningnommer: 62794628548

Takkode: 210554

Verwysing: Warmbad + jou naam

Registrasies vir Warmbad

  • Naam en VanTelefoonnommerE-posadresSACE-nommerID-nommerSessie wat onderwyser wil bywoonSOS-lid (Ja/Nee) 

Indien u nie regkom met die webwerf nie, of indien jy meer as een onderwyser inskryf, laai hierdie Excel-dokument af en vul die ingevulde dokument na Johan@skole.co.za.

Indien u nie 'n lid is nie, maar wil aansluit, stuur 'n e-pos na Colette Scott by admin@skole.co.za