fbpx

Wat is Die Wolkskool?

Verbeter jou akademiese prestasie met

Die Wolkskool

Die Wolkskool is ’n wêreldklas aanlyn leerplatform met meer as 10 000 videolesse, werkkaarte
en assesserings in 8 laerskool- en 16 hoërskoolvakke. Die platform maak van die nuutste tegnologie gebruik en bied ’n stabiele en vinnige aanlyn leerervaring in Afrikaans.
Alle inhoud is saamgestel deur meesteronderwysers en voldoen aan nasionale kurrikulumvereistes (KABV) en gehalte-riglyne van Umalusi. Die Wolkskool se inhoud volg die jaarlikse onderrigplanne soos voorgeskryf.
Kort, kragtige lesse wat jou help om die jaar se werk in ’n japtrap te verstaan!

Hersien spesifieke lesdele (voor en ná vraestelle)

Gebruik dit as ekstra klas

Wissel tussen grade

Toets jouself deurlopend

Kom voorbereid in die klas in

Leer teen jou eie pas