ONS SKEP HOOP

slogo

Wes-Kaap-Kongres

Laerskool Durbanville - 7 & 8 Junie 2019

Bekende hoofsprekers en meer as 90 wegbreeksessies in Wiskunde,
Afrikaans Huistaal, Grondslagfase, Wetenskappe, Rekeningkunde,
Besigheidstudies, Pedagogiek, Ontwikkeling en Bestuur.

Spesiaal vir bestuurslede en skoolbeheerliggame.

Kry 10% -afslag tot en met 26 April 2019

Kostes vir lede

Volle Kongresfooi (2 dae) - R 1 200
Slegs Vrydag (½ dag) - R 600
Slegs Saterdag (1 dag) - R 800

Kostes vir nie-lede

Volle Kongresfooi (2 dae) - R 1 700
Slegs Vrydag (½ dag) - R 800
Slegs Saterdag (1 dag) - R 1 000

Indien u belangstel om aan te sluit by ons vakverenigings, stuur 'n e-pos na [email protected]

Dié kongres beloof om u persoonlik te verryk,
u denke te verruim en u toe te rus om die onderwysuitdagings van vandag

HOOPVOL SAAM MET ONS AAN TE PAK.